Pelikane.jpg
Sonopkoms.jpg
Spinnerak.jpg
IMG_5662a.jpg
Skoenlapper.jpg

« Previous image · Next image »

Cobweb jewels
Cobweb jewels

Click on image to view larger image

« Previous image  · Slide Show · Next image »

IdaB



Registered: May 2012
Posts: 9
users gallery
Perfect water drops in a cobweb
· Date: Tue 29, May, 2012 · Views: 1,315 ·


IdaB

Registered: May 2012
Posts: 9
Tue 29, May, 2012 03:31

JJ, wanneer hierdie foto ge-"resize" word, is daar lelike "banding" in die agtergrond. Ek het net levels en 'n high pass filter in die prosessering gebruik. Die foto is in RAW geneem. Kan jy dalk verklaar hoekom die banding in hierdie spesifieke foto gebeur? Ida
JJ

Registered: January 2011
Posts: 74
Tue 12, June, 2012 08:29

Hi Ida. Dit is moeilik om seker te wees teen hierdie resolusie, maar dit lyk asof die kleurdiepte (colour depth) van die JPEG nie die subtiele variasie van kleur in die agtergrond kan hanteer nie. ('n JPEG kan net tot 8 bits per channel hanteer) Lyk dit reg as jy dit in Adobe PSD formaat of TIFF hou? (Altwee formate kan 16 bits hanteer) Dir kan ook 'n newe effek van die digitale filter wees. Hoe lyk dit voordat jy die high pass filter toepas?
IdaB

Registered: May 2012
Posts: 9
Sun 24, June, 2012 09:29

Dankie JJ, ek sal gaan kyk na jou voorstelle en laat weet wat werk.

Photo Sharing Gallery by PhotoPost
Copyright © 2009 All Enthusiast, Inc.